Donna Dixon

Donna Dixon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donna Lynn Dixon
Geboorte 20 Julie 1957 (1957-07-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donna Dixon (gebore 20 Julie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twilight Zone: The Movie (1983), Spies Like Us (1985), Wayne's World (1992), en Nixon (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy